Graad 12 – Chemie – Chemiese Stelsels: Mineraalvoedingstowwe
Mineraalvoedingstowwe is noodsaaklik vir plante om te groei. Daar is drie primêre makrovoedingstowwe wat jy moet van weet. (Stikstof(N), Fosfor(P) en Potassium(K) Stikstof(N) word gevind in Ghwano(voël mis) en…