Kom ons hersien die formule vir saamgestelde rente:
A = P(1 + i)n
A = Die eind bedrag
P = Die begin bedrag
i = rentekoers
n = aantal maande
Kom ons kyk na die volgende voorbeeld:
- Die waarde van ‘n voertuig wat R74 000 gekos het, verminder met 15% p.j. Na hoeveel jaar sal die waarde R27 909 wees?
27909 = 74000(1 – 0.15)n
- Vereenvoudig die vergelyking
27909 / 74000 = (0.85)n
- Gebruik log beide kante van die “=”
log (27909 / 74000)= log(0.85)n
- Gebruik die log wette om die n voor die log(0.85) te skuif
nlog(0.85) = log (27909 / 74000)
n = log (27909 / 74000) / log(0.85)
dus is n = 6 jare
Indien jy wiskunde ekstraklasse of tutoring benodig kontak 076 230 4040 or info@comma.co.za vir enige navrae