Kom ons hersien die eksponensiele wette.
- (xm )(xn )= x(m+n)
- xm / xn = x(m-n)
- (xm)n = xmn
- x-n = 1/xn
- x0 = 1
- x1/2 = √x
Ek herinner gereeld die leerders wat ek tutor dat dit belangrik is om hierdie wette te onthou, want jy sal dit dwarsdeur die jaar gebruik.
Kom ons faktoriseer en vereenvoudig ‘n eksponensiaal-uitdrukking.
2n+2 2n+1 / 2n-1 2n-2
- Kom ons faktoriseer bo en onder aan die deelteken
=2n (22+21)/2n (2-1+2-2)
- Kanseleer die 2n uit.
= (4+2) / [(1/2)+(1/4)]
= 6 / (3/4)
= (6)(4/3)
= 8
Indien jy wiskunde ekstraklasse of tutoring hulp benodig, kontak 076 230 4040 of stuur ‘n e-pos na info@comma.co.za om ‘n bespreking te maak.