Stroom: die vloeitempo van lading
I = Q/t
Spanning: Die verskil verskil in elektriese portensiele energie geassosieer met een coulomb lading nadat dit van een punt na ‘n ander beweeg het.
V = W/Q
Weerstand: Die teenstand tot die vloei van elektriese stroom
Rseries = R1+R2+R3+R4+…
Rparallel = 1/R1 + 1/R2 + 1/R3 +…
Ohm se Wet: Die stroom deur ‘n resistor is direk eweredig aan die potensiaalverkil oor die punte van die resistor, mits die temperatuur van die resistor konstant bly
Ohm se wet vergelykings:
V = IR
R = V/I
I = V/R
Indien jy Fisiese Wetenskappe ekstraklasse of tutoring hulp benodig. Voel gerus om 076 230 4040 of info@comma.co.za te kontak vir enige navrae.