Graad 11 – Lewenswetenskap – Menslike Impak op die Omgewing: Ontbossing

Redes vir Ontbossing:

  • Grondvrystelling: vir boerdery en stedelike ontwikkeling
  • Kommersiële houtkap: van inheemse hout om aan die wêreldmarkvraag te voorsien
  • Mynbou: plantgroei verwydering om grootskaalse mynboubedrywighede in staat te stel
  • Brandstof: bome word afgekap om vuurmaakhout te voorsien
  • Bosbrande: doelbewus of ongeluk – verwoes groot areas van natuurlike plantegroei
  • Suurreën: Verswak die bome deur die beskadiging van blare, beperk die opname van voedingstowwe, of die vergiftiging daarvan.

 

Gevolge van Ontbossing:

  • Toename van koolstofdioksied in die atmosfeer
    -Woude dien as natuurlike koolstofbesinksel – hulle absorbeer CO2 tydens fotosintese. Wanneer bome doodgaan en ontbind, word CO2 weer uitgelaat om ander plante in staat te stel om nuwe plante in staat te stel om te groei.
    – As woude afgekap word, by CO@ in die atmosfeer, wat bydra tot Aardverwarming
    – Die vervaardiging van hout/papierprodukte stel nog meer CO2 vry
    – Vebranding van afgekapte bome stel die CO2 vry wat in die bome vasgevang is
  • Toename van Metaan in die atmosfeer
    – Termniet populasies gebruik dooie bome as voedsel en stel groot hoeveelhede CH4 vry
  • Gronddegrasie
  • Meer gereelde oorstromings/modderstortings
  • Verwoesting en uitsterwing van spesies

 

Indien jy sukkel met Lewenswetenskap en ekstraklasse of tutoring hulp benodig. Kontak gerus 076 230 4040 of stuur ‘n e-pos na info@comma.co.za vir enige navrae.