Kom ons kyk na Graad 10 Stoïgiometrie hersiening:
Avogadro se getal: NA = 6.02 x 1023
Bepaal die aantal deeltjies per stof:
n = N/NA
n = mol (mol)
N = aantal deeltjies(atome,molekules,ione)
NA= avogadro se getal
Bepaal die Molêre Massa:
n = m/M
n = mol (mol)
m=massa van monster(g)
M = Molêre Massa ( g.mol-1 )
Bereken die persentasie samestelling:
%element = (aantal atome van element)(massa van element) / (molekulêre massa van verbinding) x 100
Molekulêre vs Empiriese Forumule:
Empiriese Formule van kwikcloried = HgCl
Molekulêre forumule van kwikcloried = Hg2Cl2
Indien jy Chemie ekstraklasse of tutoring hulp benodig. Kontak 076 230 4040 of stuur ‘n e-pos na info@comma.co.za vir enige navrae.