Onthou dat gelyksoortige kragte( twee negatiewe of twee positiewe kragte) mekaar wegstoot. Terwyl teenoorgestelde krante(Negatief en positief) mekaar aantrek.
Wet van behoud van lading: Lading kan nie geskep of vernietig word nie; dit kan slegs van een voorwerp na ‘n ander oorgedra word.
Wet van behoud van lading formule:
Nuwe lading = Lading 1 + Lading 2 / 2
Indien jy Fisika ekstraklasse of tutoring hulp benodig. Kontak gerus vir 076 230 4040 of stuur ‘n e-pos vir info@comma.co.za vir enige navrae.