Math & Science for Grade 10, Grade 11 and Grade 12

Graad 10 – Lewenswetenskap – Vervoerstelsels in soogdiere:Die hartkringloop: ‘n hartklop
Die menslike hart klop ongeveer 70 keer per minuut. Een hartklop word ‘n hartkringloop genoem.

Dit duur ongeveer 0,8 sekondes en word verdeel in drie fases:

Atriale sistool

Ventrikulêre sistool

Algemene diastool

Atriale sistool (0,1 sekondes):

Atriums trek saam

Bloedvate wat bloed tot die atriums vervoer, vernou.

Bloed word van die atriums deur die bikuspidale en trikuspidale kleppe tot in die ventrikels gestoot

Venrtikulêre sistool:

Die ventrikels trek saam.

Verhoogde druk in die ventrikels laat die kuspidale kleppe toegaan

Bloed verlaat die hart deur die aorta en pulmonêre arteries

Algemene Diastool:

Die hart ontspan

Die pulmonalisklep en aorta klep gaan toe.

Bloed vloei deur die venae cavae en pulmonêre are by die atriums in

Die kuspidale kleppe is oop en bloed sypel(vloei) in die ventrikels in.

Die hartkringloop verseker dat bloed in een rigting deur die hart vloei, sodat bloed doeltreffend deur die liggaam kan pomp.

Indien jy sukkel met Lewenswetenskap en ekstraklasse of tutoring hulp benodig. Kontak gerus 076 230 4040 of stuur ‘n e-pos na info@comma.co.za vir enige navrae.

The post Graad 10 – Lewenswetenskap – Vervoerstelsels in soogdiere:Die hartkringloop: ‘n hartklop appeared first on Math & Science for Grade 10, Grade 11 and Grade 12.

Graad 10 – Lewenswetenskap – Vervoerstelsels in soogdiere: Bloedsomloopstelsels
Geslote Bloedomloopstelsels:

Die hart pomp bloed onder hoë druk deur die liggaam

Bloed bly in buise, wat bloedvate genoem word, totdat dit terug na die hart keer.

Die ligaam se weefsel is vol bloedvate

Stowwe diffundeer vanuit die bloed na die liggaamselle waaruit die weefsel bestaan.

Stowwe beweeg deur die wander van kapillêre vate, wat die kleinste bloedvate is.

Suurstof en voedingstowwe beweeg na liggaamselle en diffundeer daarin

Koolstofdioksied en afvalprodukte  verlaat  die weefsel en diffundeer weer in die bloed in.

Geslote bloedsomloopstelsel is doeltreffend, want die bloed se vloei na die verskillende weefsel kan maklik beheer word.

Dubbele bloedsomloop:

Mense het twee bloedsomloopstelsels: Die klein bloedsomloop (pulmonêre of longbloedsomloop) en die grootbloedsomloop (sistemiese bloedsomloop)

Dit beteken dat bloed een keer deur die liggaam, maar twee keer deur die hart vloei.

Dis hoekom dit ‘n dubbele bloedsomloopstelsel genoem word.

Die klein bloedsomloop stelsel vervoer bloed van die hart na die longe en terug na die hart.

Die groot bloedsomloopstelsel vervoer bloed van die hart na die liggaam en terug na die hart.

Indien jy sukkel met Lewenswetenskap en ekstraklasse of tutoring hulp benodig. Kontak gerus 076 230 4040 of stuur ‘n e-pos na info@comma.co.za vir enige navrae.

The post Graad 10 – Lewenswetenskap – Vervoerstelsels in soogdiere: Bloedsomloopstelsels appeared first on Math & Science for Grade 10, Grade 11 and Grade 12.

Graad 11 – Lewenswetenskap – Menslike Impak op die Omgewing: Verlies van Biodiversiteit
Belangrikheid van Biodiversiteit:

Goeie kwaliteit vars water en luggehalte

Klimaat Stabilisering

Gesonde kwaliteit grond vorming

Bestuiwing en natuurlike saadverspreiding

Natuurlike plaagbeheer met roofdiere

Ekotoerisme en voortplanting in die natuur

Faktore wat biodiversiteit verminder:

Habitatvernietiging deur:

Boerderymetodes, gholfboedels, mynbou, verstedeliking, ontbossing, verlies van vleilande en grasvelde

Stropery (bv Renoster horing, ivoor, ‘wildsvleis’

Uitheemse plant indringings

Habitat Vernietiging

Boerdery metodes: Oorweiding en monokultuur

– Oorweiding: Te veel vee en oorweiding in een area lei tot:

>grond kontaminasie van oormatige mis en urine

>gronderosie

>maak plek vir uitheemse plante om oor te neem

> Verwoestyning

–Monokultuur: groei van een tipe gewas, jaar-na-jaar lei tot:

>verlies van inheemse spesies en biodiversiteit

>spesifieke insekte oorteel en voed op die gewasse

vergiftinging en eutrofikasie van nabygeleë watervoorrade (a.g.v. oormatige kunsmis gebruik, omdat monokultuur die voedingstowwe van die grond opgebruik na ‘n jaar of twee.)

Mynbou:

-Oopgroef myne: benodig groot ruimtes en genereer stof- en klank besoedeling

>Wanneer plantegroei en bogrond vir oppervlak-mynbou gebruik verwyder word, word diere-en-planthabbitatte vernietig

>Myne vernietig die omgewing; deur gasvrystellings, vaste afval, afval water en soms suur mynwater, wat in riviere in dreineer.

> Stel die bogrond vry aan erosie

Stropery

Stropery is die onwettige jag of invoer van speises vir kos of geld.

In Suid-Afrika is  Renosters, Olifante en Perlemoene voorbeelde van diere wat gestroop word. gewoontlik net vir ‘n klein liggaamsdeel.

Uitheemse plant indringings

Uitheemse plante uitkompeteer natuurlike plantegroei. Hulle versprei vinnig en word die dominante plantegroei, wat lei tot verlies van biodiversiteit.

Black Wattel en Mint is voorbeelde van indringer plante.

Indien jy sukkel met Lewenswetenskap en ekstraklasse of tutoring hulp benodig. Kontak gerus 076 230 4040 of stuur ‘n e-pos na info@comma.co.za vir enige navrae.

The post Graad 11 – Lewenswetenskap – Menslike Impak op die Omgewing: Verlies van Biodiversiteit appeared first on Math & Science for Grade 10, Grade 11 and Grade 12.

Graad 11 – Lewenswetenskap – Menslike Impak op die Omgewing: Ontbossing
Redes vir Ontbossing:

Grondvrystelling: vir boerdery en stedelike ontwikkeling

Kommersiële houtkap: van inheemse hout om aan die wêreldmarkvraag te voorsien

Mynbou: plantgroei verwydering om grootskaalse mynboubedrywighede in staat te stel

Brandstof: bome word afgekap om vuurmaakhout te voorsien

Bosbrande: doelbewus of ongeluk – verwoes groot areas van natuurlike plantegroei

Suurreën: Verswak die bome deur die beskadiging van blare, beperk die opname van voedingstowwe, of die vergiftiging daarvan.

Gevolge van Ontbossing:

Toename van koolstofdioksied in die atmosfeer

-Woude dien as natuurlike koolstofbesinksel – hulle absorbeer CO2 tydens fotosintese. Wanneer bome doodgaan en ontbind, word CO2 weer uitgelaat om ander plante in staat te stel om nuwe plante in staat te stel om te groei.

– As woude afgekap word, by CO@ in die atmosfeer, wat bydra tot Aardverwarming

– Die vervaardiging van hout/papierprodukte stel nog meer CO2 vry

– Vebranding van afgekapte bome stel die CO2 vry wat in die bome vasgevang is

Toename van Metaan in die atmosfeer

– Termniet populasies gebruik dooie bome as voedsel en stel groot hoeveelhede CH4 vry

Gronddegrasie

Meer gereelde oorstromings/modderstortings

Verwoesting en uitsterwing van spesies

Indien jy sukkel met Lewenswetenskap en ekstraklasse of tutoring hulp benodig. Kontak gerus 076 230 4040 of stuur ‘n e-pos na info@comma.co.za vir enige navrae.

The post Graad 11 – Lewenswetenskap – Menslike Impak op die Omgewing: Ontbossing appeared first on Math & Science for Grade 10, Grade 11 and Grade 12.

Graad 12 – Lewenswetenskap – Natuurlike Seleksie: Bewyse van Evolusie #2
Bewyse Van Evolusie

Fossielrekords (Graad 10)

Afstamming met modifikasie

Biogeografie(Graad 10)

Genetika(Graad 12)

Die verduidelikings van fossielrekords en afstamming met modifikasie kan hier gesien word.

Biogeografie:

Biogeografie is die studie van die verspeiding van bestaande en uitgestorwe plant- en dierspesies in bepaalde geografiese streke

Biogeografiese streke kan egter deur versperrings geïsoleerd raak, wat dan verhoed dat spesies van een streek na ‘n ander versprei. Dit kan ook lei tot die ontstaan van nuwe spiesies. Sulke versperrings sluit in:

Groot bergreekse

Groot watermassas(oseane)

Smal landmassas

Woestyne

‘n Goeie voorbeeld van Biogeografie is die noord en suid pole. Waar albei bedek is met ys, maar ysbere kom voor in die Noordpool en pikkewyne kom voor in die Suidpool.

Genetika:

Genetika, die studie van oorerwing verskaf die volgende bewys vir evolusie:

Organismes wat naverwant is aan mekaar, toon meer ooreenkomste in hul DNA

Hierdie verduidelik waar variasie, ‘n noodsaaklikheid vir evolusie om plaas te vind, vandaan kom.

Veranderinge in the genotipe/fenotipe wat na die opeenvolgende generasie oorgedra word, word aangteoon

Dit verklaar dus hoe spesiasie voortkom

Ander Vorme van Bewyse:

Biochemie

-Identiese DNA strukture, dieselfde genetiese kodes vir proteïensintese( A, T, C, G), algemene stel van 20 aminosure om proteïene op te bou, ATP as ‘n universele energiedraer, ensovoorts

Vestigiale Strukture/organe

–Sommige organismes besit strukture/organse wat, omdat dit in onbruik was, moontlik in grootte afgeneem het met die verloop van tyd. Hierdie staan bekend as vestigiale strukture. ‘n Voorbeeld hiervan is walvisse. Walvisse besit geen agterste ledemate nie , maar besit oorblyfsels van bekkengordels en onontwikkelde agterbene, wat op vierpotige voorouers mag dui.

Indien jy sukkel met Lewenswetenskap en ekstraklasse of tutoring hulp benodig. Kontak gerus 076 230 4040 of stuur ‘n e-pos na info@comma.co.za vir enige navrae.

The post Graad 12 – Lewenswetenskap – Natuurlike Seleksie: Bewyse van Evolusie #2 appeared first on Math & Science for Grade 10, Grade 11 and Grade 12.

Graad 12 – Lewenswetenskap – Natuurlike Seleksie: Bewyse van Evolusie #1
Populasie/Bevolking is ‘n groep eenderse organismes van dieselfde spesie wat op ‘n spesifieke tydstip in ‘n spesifieke gebied saamwoon en oor die vermoë beskik om te kruisteel en ‘n vrugbare nageslag voort te bring.

Geenpoel: Die totale aantal gene van al die reproduktiewe individue in ‘n spesifieke populasie.

Bewyse Van Evolusie

Fossielrekords (Graad 10)

Afstamming met modifikasie

Biogeografie(Graad 10)

Genetika(Graad 12)

Fossielrekords:

Fossielrekord is ‘n samevoeging van al die gelyste en bekende fossiele, van verskillende ouderdomme, wat regoor die wêreld deur paleontoloë ontdek is.

Dit dui aan die orde waarin evolusie plaasgevind het

Die ouderdom van fossiele kan bepaal word deur die omringe rots waarin dit voorkom

Ouer rotslae vertoon minder biodiversiteit as meer onlangse rotslae

Die fossielrekords dra daartoe by om ‘n geologiese tydskaal vanaf ontstaaan van die aarde tot vandag, op te stel.

Afstamming met Modifikasie

Die voorste ledemate van verskeie werweldiere soos, amfibieë, reptiele, voëls en soogdiere lyk verskillend en verrig verskillende funksies, maar het dieselfde basiese bouplan (pentadaktiele ledemaat)

Pentadaktiele ledemaat bestaan uit die volgende beendere:

een proksimale langbeen(humerus)

twee distale bene (radius en ulna)

aantal kleiner polsbeentjies(karpale)

vyf middelhandbeentjies (metakarpale) wat van die palm van die hand af vorm

falinkse( 5 vingers)

Indien jy sukkel met Lewenswetenskap en ekstraklasse of tutoring hulp benodig. Kontak gerus 076 230 4040 of stuur ‘n e-pos na info@comma.co.za vir enige navrae.

The post Graad 12 – Lewenswetenskap – Natuurlike Seleksie: Bewyse van Evolusie #1 appeared first on Math & Science for Grade 10, Grade 11 and Grade 12.

Graad 11 – Wiskunde – Eksponente en Wortelvorme: Wortelvorme
Kom ons kyk na beperkings:

As n ewe is; word n√x slegs gedefinieer as x > 0

Wortel vorm wette:

Wet 1:

√x = x1/2 kan ook geskryf word as:

m√xn = xn/m

Wet 2:

(m√a)(m√b) = m√ab

Wet 3:

(m√a) / (m√b) = m√a / b

Rasionalisering van die noemer:

5 / √5

= 5 / √5  x  √5 / √5

= 5√5 / 5

=√5

Indien jy iemand is wat sukkel met wiskunde en ekstraklasse of tutoring hulp benodig. Kontak gerus 076 230 4040 of stuur ‘n e-pos na info@comma.co.za vir enige navrae.

The post Graad 11 – Wiskunde – Eksponente en Wortelvorme: Wortelvorme appeared first on Math & Science for Grade 10, Grade 11 and Grade 12.

Graad 11 – Wiskunde – Eksponente en Wortelvorme: Eksponente
Kom ons kyk na die eksponent wette:

Die vermenigvuldiging van magte

(xm )(xn )= x(m+n)

Die deling van magte

xm / xn = x(m-n)

Die mag tot ‘n mag

(xm)n = xmn

Die wortel van ‘n mag

√x = x1/2

Die mag van ‘n produk

(ab)n =  an +  bn

Die deling van magte

(x / y)n = xn / yn

Kom ons gebruik die eksponent wette om ‘n voorbeeld op te los:

2x+3 -2.2x / 2x

= 2x (23-2) / 2x

Die “2x” word uitgekanseleer

=  (8-2)  = 6

As jy iemand is wat sukkel met wiskunde en ekstraklasse of tutoring hulp benodig. Kontak gerus 076 230 4040 of stuur ‘n e-pos na info@comma.co.za vir enige navrae.

The post Graad 11 – Wiskunde – Eksponente en Wortelvorme: Eksponente appeared first on Math & Science for Grade 10, Grade 11 and Grade 12.

Graad 10 – Wiskunde – Algebra: Produk van ‘n trinoom en ‘n binoom
Onthou

Binome -> Twee terme

Trinome -> Drie terme

Kom ons kyk na ‘n voorbeeld van die produk van ‘n trinoom en ‘n binoom:

(x-1)(x2 – x + 1)

= x3 – x2 + x – x2+ x -1

= x3 – 2x2 + 2x -1

Indien jy sukkel met wiskunde en wiskunde ekstra klasse of tutoring hulp benodig. Kontak gerus vir 076 230 4040 of stuur ‘n e-pos na info@comma.co.za vir enige navrae.

The post Graad 10 – Wiskunde – Algebra: Produk van ‘n trinoom en ‘n binoom appeared first on Math & Science for Grade 10, Grade 11 and Grade 12.

Graad 10 – Wiskunde – Algebra: Algebraïse uitdrukkings
‘n Term is ‘n eenvoudige uitdrukking met geen + of – nie, tensy dit in hakkies ingesluit is.

Monome is ‘n uitdrukking met slegs een term:

2x; (2x+1y)

Binome is ‘n uitdrukking met twee terme:

2x2 – 3

Trinome is ‘n uitdrukking met drie terme:

2x2 + 5x + 3

Kom ons bepaal die produk van twee binome:

(2x + 3y)(3x – 4y)

Werk uit die produk tussen 2x en 3x

Werk uit die produk tussen 2x en 4y

Werk uit die produk tussen 3y en 3x

Werk uit die produk tussen 3y en 4y

= 6x2 – 8xy + 9xy – 12y2

Nou vereenvoudig

= 6x2 + xy – 12y2

Onthou, indien jy iemand is wat sukkel met wiskunde en ekstraklasse of tutoring hulp benodig. Kontak gerus 076 230 4040 of stuur ‘n e-pos na info@comma.co.za vir enige  navrae.

The post Graad 10 – Wiskunde – Algebra: Algebraïse uitdrukkings appeared first on Math & Science for Grade 10, Grade 11 and Grade 12.