Graad 10 – Wiskunde – Algebra: Produk van ‘n trinoom en ‘n binoom
Onthou Binome -> Twee terme Trinome -> Drie terme Kom ons kyk na 'n voorbeeld van die produk van 'n trinoom en 'n binoom: (x-1)(x2 - x + 1)…
Algebra
Onthou Binome -> Twee terme Trinome -> Drie terme Kom ons kyk na 'n voorbeeld van die produk van 'n trinoom en 'n binoom: (x-1)(x2 - x + 1)…
'n Term is 'n eenvoudige uitdrukking met geen + of - nie, tensy dit in hakkies ingesluit is. Monome is 'n uitdrukking met slegs een term: 2x; (2x+1y) Binome is…
Kom ons hersien die eksponensiele wette. (xm )(xn )= x(m+n) xm / xn = x(m-n) (xm)n = xmn x-n = 1/xn x0 = 1-n …
Kom ons hersien die eksponensiele wette. (xm )(xn )= x(m+n) xm / xn = x(m-n) (xm)n = xmn x-n = 1/xn x0 = 1 …
Ons weet dat die kwadratiese formule x = -b ± √b²-4ac / 2a is. let op dat b²-4ac bekend staan as die diskriminant en kan deur die simbool △, ook bekend…
Gelyktydige vergelykings het die vermoë om baie maklik 'n mens deurmekaar te maak. Daarom fokus ek met die studente wat ek tutor om duidelik die vergelykings wat hulle doen uit…
Wanneer ek leerders oor kwadratiese vergelykings tutor. Fokus ek op die vier maniere waarop hulle opgelos kan word. Faktorisering Te skryf in die vorm: 'n volkome vierkant = 'n…