Graad 11 – Wiskunde – Eksponente en Wortelvorme: Wortelvorme
Kom ons kyk na beperkings: As n ewe is; word n√x slegs gedefinieer as x > 0 Wortel vorm wette: Wet 1: √x = x1/2 kan ook geskryf word…
Wiskunde
Kom ons kyk na beperkings: As n ewe is; word n√x slegs gedefinieer as x > 0 Wortel vorm wette: Wet 1: √x = x1/2 kan ook geskryf word…
Kom ons kyk na die eksponent wette: Die vermenigvuldiging van magte (xm )(xn )= x(m+n) Die deling van magte xm / xn = x(m-n) Die mag tot 'n…
Onthou Binome -> Twee terme Trinome -> Drie terme Kom ons kyk na 'n voorbeeld van die produk van 'n trinoom en 'n binoom: (x-1)(x2 - x + 1)…
'n Term is 'n eenvoudige uitdrukking met geen + of - nie, tensy dit in hakkies ingesluit is. Monome is 'n uitdrukking met slegs een term: 2x; (2x+1y) Binome is…
Die formule vir delgingsfondse is baie eenvoudig: verhoogde waarde van goedere - verlaagde waarde van goedere = delgingsfonds waarde Kom ons kyk na 'n voorbeeld van delgingsfondse: Die eienaar van…
Laat ons begin met die formule vir Huidige Waarde Annuïteite P = x[1 - (1+i)-n] / i P = Huidige waarde x = die paaiement i = rentekoers per interval…
Kom ons kyk na die formule vir Toekomstige Waarde Annuïteite: F = x[(1+i)n - 1] / i F = Toekomstige waarde x = die paaiement i = rentekoers n…
Kom ons hersien die formule vir saamgestelde rente: A = P(1 + i)n A = Die eind bedrag P = Die begin bedrag i = rentekoers n = aantal…
Kom ons hersien die eksponensiele wette. (xm )(xn )= x(m+n) xm / xn = x(m-n) (xm)n = xmn x-n = 1/xn x0 = 1-n …
Kom ons hersien die eksponensiele wette. (xm )(xn )= x(m+n) xm / xn = x(m-n) (xm)n = xmn x-n = 1/xn x0 = 1 …