Evolusie Deur Natuurlike Seleksie Archives - Math & Science for Grade 10, Grade 11 and Grade 12

Graad 12 – Lewenswetenskap – Natuurlike Seleksie: Bewyse van Evolusie #1
Populasie/Bevolking is ‘n groep eenderse organismes van dieselfde spesie wat op ‘n spesifieke tydstip in ‘n spesifieke gebied saamwoon en oor die vermoë beskik om te kruisteel en ‘n vrugbare nageslag voort te bring.

Geenpoel: Die totale aantal gene van al die reproduktiewe individue in ‘n spesifieke populasie.

Bewyse Van Evolusie

Fossielrekords (Graad 10)

Afstamming met modifikasie

Biogeografie(Graad 10)

Genetika(Graad 12)

Fossielrekords:

Fossielrekord is ‘n samevoeging van al die gelyste en bekende fossiele, van verskillende ouderdomme, wat regoor die wêreld deur paleontoloë ontdek is.

Dit dui aan die orde waarin evolusie plaasgevind het

Die ouderdom van fossiele kan bepaal word deur die omringe rots waarin dit voorkom

Ouer rotslae vertoon minder biodiversiteit as meer onlangse rotslae

Die fossielrekords dra daartoe by om ‘n geologiese tydskaal vanaf ontstaaan van die aarde tot vandag, op te stel.

Afstamming met Modifikasie

Die voorste ledemate van verskeie werweldiere soos, amfibieë, reptiele, voëls en soogdiere lyk verskillend en verrig verskillende funksies, maar het dieselfde basiese bouplan (pentadaktiele ledemaat)

Pentadaktiele ledemaat bestaan uit die volgende beendere:

een proksimale langbeen(humerus)

twee distale bene (radius en ulna)

aantal kleiner polsbeentjies(karpale)

vyf middelhandbeentjies (metakarpale) wat van die palm van die hand af vorm

falinkse( 5 vingers)

Indien jy sukkel met Lewenswetenskap en ekstraklasse of tutoring hulp benodig. Kontak gerus 076 230 4040 of stuur ‘n e-pos na info@comma.co.za vir enige navrae.

The post Graad 12 – Lewenswetenskap – Natuurlike Seleksie: Bewyse van Evolusie #1 appeared first on Math & Science for Grade 10, Grade 11 and Grade 12.