Graad 10 – Lewenswetenskap – Vervoerstelsels in soogdiere:Die hartkringloop: ‘n hartklop
Die menslike hart klop ongeveer 70 keer per minuut. Een hartklop word 'n hartkringloop genoem. Dit duur ongeveer 0,8 sekondes en word verdeel in drie fases: Atriale sistool Ventrikulêre sistool…