Fisiese- en Chemiese Verandering Archives - Math & Science for Grade 10, Grade 11 and Grade 12

Graad 10 – Chemie – Fisiese- en Chemiese Verandering: Reaksies
Sintese-reaksies:

Wanneer twee of meer chemiese stowwe chemies bind om meer komplekse verbindings te vorm. Byvoorbeeld Waterstof en suurstof bind chemies om water te vorm.

Ontbindingsreaksies:

Wanneer ‘n verbinding afbreek om eenvoudiger stowwe te vorm. Byvoorbeeld kaliumchloraat word ontbind in Kaliumchloried en suurstof.

Die wet van behoud van energie:

In ‘n geïsoleerde stelsel kan energie nie geskep of vernietig word nie; dit kan slegs van een plek na ‘n ander oorgedra word.

Eksotermiese reaksies:

Reaksies wat meer energie vrystel(gewoonlik in die vorm van termiese energie) as wat hulle opneem.

Endotermiese reaksies:

Reakises wat meer energie opneem as wat hulle vrystel.  Gewoonlik is dit ontbinding reaksies, wat energie benodig om die bindings tussen molekules te breek.

Indien jy Chemie ekstra klasse of tutoring hulp benodig. Kontak 076 230 4040 of stuur ‘n e-pos na info@comma.co.za indien jy enige navrae het.

The post Graad 10 – Chemie – Fisiese- en Chemiese Verandering: Reaksies appeared first on Math & Science for Grade 10, Grade 11 and Grade 12.

Graad 10 – Chemie – Fisiese- en Chemiese Verandering: Inleiding
Fisiese Verandering:

Kleur, grootte, vorm, massa, digtheid, elektriese geleiding en fase van ‘n stof is almal fisiese eienskappe. Dit is wanneer hierdie eienskappe verander, wanneer fisiese verandering plaasvind.

Chemiese Verandering:

Chemiese verandering vind plaas wanneer atome van bindende stowwe(reaktante) herrangskik word om ‘n nuwe stof(produkte) te vorm.

Kom ons kyk na wat gebeur wanneer jy ‘n ongenoemde stof verhit en laat afkoel:

Die stof het uitgesit(groter geword) of gekrimp(kleiner geword) ->   Fisiese Verandering

Stof het gesmelt of gekook  -> Fisiese Verandering

Die stof het kleur verander  -> Fisiese Verandering OF Chemiese verandering. Hang af van die omstandighede, omdat ‘n nuwe stof kon wel vorm as die stof kleur verander.

Die materiaal laat ‘n groter of kleiner lading daardeur vloei  -> Fisiese verandering

‘n Nuwe stof het gevorm  -> Chemiese Verandering

Indien jy Chemie ekstra klasse of tutoring hulp benodig. Kontak 076 230 4040 of stuur ‘n e-pos na info@comma.co.za indien jy enige navrae het.

The post Graad 10 – Chemie – Fisiese- en Chemiese Verandering: Inleiding appeared first on Math & Science for Grade 10, Grade 11 and Grade 12.