Resistors in Series is Spanning(V) verdelers.
Terwyl Resistors in Parallel stroom(I) verdelers is.
Bepaal weerstand met resistors in Series:
Rs = weerstand in series
Rs = R1 + R2 + R3 + …
Die totale weerstand sal toeneem hoe meer resistors in series bygevoeg word.
Bepaal weerstand met resistors in Parallel:
Rp = Weerstand in parallel
Rp = 1/R1 + 1/R2 + 1/R3 + …
Die totale weerstand neem af, hoe meer resistors in parallel bygevoeg word.
Indien jy Fisiese Wetenskappe ekstraklasse of tutoring hulp benodig. Voel gerus om 076 230 4040 of info@comma.co.za te kontak vir enige navrae of besprekings.