Graad 11 – Fisika – Elektriese stroombane: Elektriese Stroombane

Kom ons kyk na ‘n paar belangrike terme:

Elektriese lading: ‘n aanduiding van die aantal deeltjies wat op ‘n voorwerp is of in ‘n geleier vloei.

Q = I/t

  • Q = lading(in coloumb)
  • I = stroom(in Ampère)
  • t = tyd


Stroom:
 die vloeitempo van lading

I = Q/t

  • I = stroom(in Ampère)
  • Q = lading(in coloumb)
  • t = tyd

Spanning / Potensiaalverskil: Die verskil verskil in elektriese portensiele energie geassosieer met een coulomb lading nadat dit van een punt na ‘n ander beweeg het.

V = W/Q

  • V = Spanning/potensiaalverskil (in volt)
  • W = arbeid(in joule)
  • Q = lading(in coloumb)

Weerstand: Die teenstand tot die vloei van elektriese stroom

R = V/I

  • R = Weerstand(in ohm)
  • V = Potensiaalverskil/spanning(in volt)
  • I = stroom(in Ampère)

Indien jy Fisiese Wetenskappe ekstraklasse of tutoring hulp benodig. Voel gerus om 076 230 4040 of info@comma.co.za te kontak vir enige navrae.