Graad 12 – Chemie – Chemiese Stelsels: Mineraalvoedingstowwe

Mineraalvoedingstowwe is noodsaaklik vir plante om te groei. Daar is drie primêre makrovoedingstowwe wat jy moet van weet. (Stikstof(N), Fosfor(P) en Potassium(K)

 

Stikstof(N) word gevind in Ghwano(voël mis) en dier-urine en mis. Stikstof bevorder plante se produksie van Aminosure, help plante groei en is verantwoordelik vir chlorofil in die plant.

 

Fosfor(P) word gevind in Ghwano en beenmeel. Fosfor bevorder ook plante se produksie van Aminosure, help plante groei en is verantwoordelik vir chlorofil in die plant.

 

Potassium(K) word gevind in grond en is verantwoordelik vir blomvorming, kwaliteit van vrugte, gesonde blaarvorming, sterkte van die plant te stingel en die plant se weerstand teen patogene.

 

Indien jy chemie ekstraklasse of tutoring hulp benodig, kontak gerus vir 076 230 4040 of stuur ‘n e-pos na info@comma.co.za vir enige navrae.