Kom ons hersien die eksponensiele wette.
- (xm )(xn )= x(m+n)
- xm / xn = x(m-n)
- (xm)n = xmn
- x-n = 1/xn
- x0 = 1-n
- x1/2 = √x
Ek herinner gereeld die leerders wat ek tutor dat dit belangrik is om hierdie wette te onthou, want jy sal dit dwarsdeur die jaar gebruik.
Kom ons kyk na eksponensiaalvergelykings. Dit is die selfde konsep as die eksponensiaaluitdrukkings, maar jy moet beide kante van die “=” werk.
2x^2 – 3 = 4x
2x^2 – 3 = 22x
- Onthou wanneer jy met eksponente werk dat wanneer die basisgetalle(Die twee in hierdie geval) dieselfde is kan jy die eksponente gelyk aan mekaar maak (Die x2 – 3= 2x , in hierdie geval)
x2 – 3= 2x
- Nou faktoriseer ons net.
x2 – 2x – 3= 0
(x+1)(x-3) = 0
dus is x = -1 of x = 3
Onthou, indien jy iemand is wat sukkel met wiskunde en ekstraklasse of tutoring hulp benodig. Kontak gerus 076 230 4040 of stuur ‘n e-pos na info@comma.co.za vir navrae.