Belangrikheid van Biodiversiteit:
- Goeie kwaliteit vars water en luggehalte
- Klimaat Stabilisering
- Gesonde kwaliteit grond vorming
- Bestuiwing en natuurlike saadverspreiding
- Natuurlike plaagbeheer met roofdiere
- Ekotoerisme en voortplanting in die natuur
Faktore wat biodiversiteit verminder:
- Habitatvernietiging deur:
Boerderymetodes, gholfboedels, mynbou, verstedeliking, ontbossing, verlies van vleilande en grasvelde - Stropery (bv Renoster horing, ivoor, ‘wildsvleis’
- Uitheemse plant indringings
Habitat Vernietiging
- Boerdery metodes: Oorweiding en monokultuur
– Oorweiding: Te veel vee en oorweiding in een area lei tot:
>grond kontaminasie van oormatige mis en urine
>gronderosie
>maak plek vir uitheemse plante om oor te neem
> Verwoestyning
–Monokultuur: groei van een tipe gewas, jaar-na-jaar lei tot:
>verlies van inheemse spesies en biodiversiteit
>spesifieke insekte oorteel en voed op die gewasse
vergiftinging en eutrofikasie van nabygeleë watervoorrade (a.g.v. oormatige kunsmis gebruik, omdat monokultuur die voedingstowwe van die grond opgebruik na ‘n jaar of twee.) - Mynbou:
-Oopgroef myne: benodig groot ruimtes en genereer stof- en klank besoedeling
>Wanneer plantegroei en bogrond vir oppervlak-mynbou gebruik verwyder word, word diere-en-planthabbitatte vernietig
>Myne vernietig die omgewing; deur gasvrystellings, vaste afval, afval water en soms suur mynwater, wat in riviere in dreineer.
> Stel die bogrond vry aan erosie
Stropery
- Stropery is die onwettige jag of invoer van speises vir kos of geld.
- In Suid-Afrika is Renosters, Olifante en Perlemoene voorbeelde van diere wat gestroop word. gewoontlik net vir ‘n klein liggaamsdeel.
Uitheemse plant indringings
- Uitheemse plante uitkompeteer natuurlike plantegroei. Hulle versprei vinnig en word die dominante plantegroei, wat lei tot verlies van biodiversiteit.
- Black Wattel en Mint is voorbeelde van indringer plante.
Indien jy sukkel met Lewenswetenskap en ekstraklasse of tutoring hulp benodig. Kontak gerus 076 230 4040 of stuur ‘n e-pos na info@comma.co.za vir enige navrae.