Graad 10 – Wiskunde – Algebra: Algebraïse uitdrukkings

‘n Term is ‘n eenvoudige uitdrukking met geen + of – nie, tensy dit in hakkies ingesluit is.

Monome is ‘n uitdrukking met slegs een term:

2x; (2x+1y)

Binome is ‘n uitdrukking met twee terme:

2x2 – 3

Trinome is ‘n uitdrukking met drie terme:

2x2 + 5x + 3

 

Kom ons bepaal die produk van twee binome:

(2x + 3y)(3x – 4y)

  • Werk uit die produk tussen 2x en 3x
  • Werk uit die produk tussen 2x en 4y
  • Werk uit die produk tussen 3y en 3x
  • Werk uit die produk tussen 3y en 4y

= 6x2 – 8xy + 9xy – 12y2

  • Nou vereenvoudig

= 6x2 + xy – 12y2

 

Onthou, indien jy iemand is wat sukkel met wiskunde en ekstraklasse of tutoring hulp benodig. Kontak gerus 076 230 4040 of stuur ‘n e-pos na info@comma.co.za vir enige  navrae.